Die deelnemers aan die beginnerskursus wat die naweek gehou is.
Dit is harde werk, maar dit is die moeite werd om te sien hoe elkeen vorder
en met opgewondendheid agterkom waartoe hulle kameras instaat is.
Dankie aan elkeen wat dit n sukses gemaak het.
Hit counter powered by Free-Counters.org
© 2019 VDBP-Photo.org.za. All Rights Reserved | Development by Why Web Developments
Design by W3layouts