Arniston bootjies
by Mietsie Visser
Mooi kleurbalans en bootjies skerp in fokus Invalshoek van lig van links verdonker dele van komposisie
My oor jeuk
by Neville Hein
Goeie aksie foto Die witte skiet ongelukkig uit en die kop en rug van die reier het geen tekstuur
Infront
by Haig Fourie
Dit is n uitstekende foto Die voorste atleet se gesig is mooi skerp Die sluiterspoed vir die panning was goed gekies om die beweging van die atlete te wys Jou beligting was ook goed hanteermet die dat dit n nagbyeenkoms was Knap gedaan
I see mom coming
by Henk Scheepers
Baie detail en fokus skerp in die gesig Beligting kon beter gewees het
Bloureier
by Suzy de Beer
Goeie aksie foto Werk aan die midtones om die foto meer punch te gee
Katte
by Madre Fourie
Die kat se gesig is redelik skerp Die agtergrond is mooi uitspel Die beligting was net nie voldoende toe die foto geneem is nie