FIND US ON

  • Meetings
    • When / Where?
    • Join VDBP Photoclub
    • Committee Members
  • Media
    • Blog
    • Newspaper Articles
    • Events
  • Competition
    • Month Theme
    • How to submit Images
    • PSSA
    • Judging
  • Winners
    • Progress Report
    • Month Winners
    • National Salon Medal Winners
    • Online Competition
    • Other individual achievements
    • PSSA Annual Club Competitions
    • PSSA Photo Club Winning Image
    • PSSA Website Image Winner
    • South Gauteng Region Results
  • Sponsors
  • Contact

Online Winners - September 2023


Online Winners - September 2023

Geelbekeend

by Neville Hein


Geelbekeend

Baie mooi aksie beligting is oor die algemeen goed n klein bietjie te helder op die voorkant van die linkervlerk die eend staan baie mooi ui teen die groen agtergrond n bietjie meer lig op die kop en oog sal die foto versterk

Jong Berghaan kom land

by Mietsie Visser


Jong Berghaan kom land

Mooi kleurbalans en detail in die vere met skerp fokus op die kop die kleurversadiging op die voel klein bietjie te veel

Malachite on branch

by Johan Brits


Malachite on branch

Komposisie is goed dit laat spasie vir die rigtingwaarin die visvanger kyk die sagte agtergrond en die mooi kleurversadiging laat die onderwerp mooi uitstaan die skerpte van die foto is genoegsaam

Lion stare

by Johan Joubert


Lion stare

Die sy beligting gee hoe impak aan die foto Die agtergrond is mooi sag en uit fokus die diepte van veld is goed gekies crop dalk net n klein bietjie bo af

by Pikkie Marais




Mooi agtergrond wat die onderwerp mooi laat uitstaan Skerp fokus op die vlerke van die skoenlapper Blom oorbelig en skoenlapper kon groter in die foto gewees het

Laatmiddag stap

by Leanie Hattingh


Laatmiddag stap

Die foto vang die storie mooi vas Die kurwe van die paadjie help om die kyker in te lei na die agtergrond Die fotograaf kan oorweeg om die helder gedeeltes in die wolke bietjie te verdonker en die voorgrond ietwat te verlig om meer klem op die warm kleure en mooi blommetjies te kry

Grondpad

by Eanette Maass


Grondpad

Die pad is baie mooi gebruik as n inleiding in die foto in Die dooie boom aan die linkerkant gee goeie balans om die komposisie verder te versterk Die wolke kleur die lug ook mooi in Die lig was al bietjie hard hier Bietjie later of vroeer lig sal die foto versterk

Yellow leaves on a rock

by Chanel Enslin


Yellow leaves on a rock

Foto met impak en goeie illustrasie van bewegende water Die ligte kol links trek die aandag af van die mooi goue blare op die klip

My ore

by Haig Fourie


My ore

Die foto is gevul met emosie en slaag om n storie oor te dra die kyker word oorgelaat om self te wonder waarom die seun sy ore toedruk die uit fokus agergrond laat die onderwerp uitstaan goeie kleurversadiging

Sand and sea

by Azelle Marais


Sand and sea

n Foto met goeie impak Mooi skerpte op die voorgrond op die strand en die branders Die wolke is baie dramaties maar dit is vir my asof dit nie reflekteer in die onderste landskap gedeelte nie Ek voel ook daar kan onder afgecrop word om die duin links uit te sny

Oil paint flowers

by Madre Fourie


Oil paint flowers

Goeie komposisie en regte diepte van veld gebruik Voorste blom kon skerper in fokus gewees het

Relaxed

by Louisa Scheepers


Relaxed

Die luiperd is pragtig skerp met goeie kleurversadiging Die oogkontak dra by tot die sukses van die foto en die rustigheid van die luiperd is goed vasgevang Die verwerking van die agtergrond kan verbeter word deur van die helder kolle verder te verdonker Let ook op die halo wat op die stam begin vorm

Seshlabathebe

by Renee Storme


Seshlabathebe

Puik foto Die oggendlig maak die foto Die komposisie is baie sterk met die dammetjie water reg onder wat in goeie balans is met die bergpieke links in die foto Daar is ook baie mooi diepte regs boo met die berge wat so in die verte verdwyn Die bietjie hoek waaruit die foto geneem is gee goeie perspektief

img

Where photography and people meet...

Hit counter powered by Free-Counters.org

  • FIND US ON
  • Facebook
  • YouTube

© 2019 VDBP-Photo.org.za. All Rights Reserved | Development by Why Web Developments
Design by W3layouts