FIND US ON

  • Meetings
    • When / Where?
    • Join VDBP Photoclub
    • Committee Members
  • Media
    • Blog
    • Newspaper Articles
    • Events
  • Competition
    • Month Theme
    • How to submit Images
    • PSSA
    • Judging
  • Winners
    • Progress Report
    • Month Winners
    • National Salon Medal Winners
    • Online Competition
    • Other individual achievements
    • PSSA Annual Club Competitions
    • PSSA Photo Club Winning Image
    • PSSA Website Image Winner
    • South Gauteng Region Results
  • Sponsors
  • Contact

Online Winners - Sep 2024


Online Winners - Sep 2024

Veil in pers

by Johan Joubert


Veil in pers

Die foto het onmiddelike impak en die uitdagende uitdrukking op die model se gesig dra mooi by tot die sukses van die foto Die beligting is goed hanteer en die foto vertoon natuurlik en skerp Die sagte agtergrond werk ook goed Om die foto te verbeter kan daar meer spasie aan die onderkant gelaat word om plek te laat vir die hande wat ietwat afgesny vertoon Dit sal ook meer van n portret formaat skep

Kyk daar oorkant

by Mietsie Visser


Kyk daar oorkant

Mooi refleksie Goeie oomblik vasgevang verskillende posisies Beligting op wit klippe goed hanteer Die intense kyke van kameelperde trek die kyker se belangstelling

Team Toyota

by Renee Storme


Team Toyota

Fokus op die sportmotor is mooi skerp en goed geplaas in die foto Vir n beter punt wys meer detail op voorkant van die motor en die bestuurder Die wiele is ook staties

Rocks in the morning sun

by Johan Brits


Rocks in the morning sun

Uistekende impak en atmosfeer Die diagonale lyn van die rotse trek die kyker mooi in na die horison en die beligting is baie mooi hanteer Daar is selfs detail in die donker gedeeltes en die foto vertoon skerp waar dit belangrik is Die lae sluiterspoed skep n dromerige gevoel Welgedaan

Wings up Right

by Chanel Enslin


Wings up Right

Goeie beweging in waterby poot Vlerke en witte baie goed hanteer Posisie in foto goed gekies Diepte van veld baie goed Mooi interaksie vasgevang

To the light

by Haig Fourie


To the light

Horison goed geplaas met mooi wolke en lig wat deurkom Stadige sluiterspoed is goed hanteer met genoeg detail in die see en die rotse

Samesyn

by Eanette Maass


Samesyn

Die fotograaf het die mooi kleure en atmosfeer goed raakgesien en die foto vertel vir ons n storieBehalwe vir die een helder kol is die res van die beligting goed hanteer Die foto kan verder versterk word deur dit nader te maskeer crop aan die bokant om van die ligte gedeelte van die lug ontslae te raak en regs tot by die eerste pilaar om van die helder deel in die water ontslae te raak Daar is genoeg oor van die samesyn in die linker dedeelte van die kuierplek Om die balans dan reg te kry kan daar dan onder ook gemaskeer word om van die klippe ontslae te raak Die foto sal dan die beligte fontein as fokuspunt vertoon met die mense wie daaragter kuier

Wag ek kom help

by Pikkie Marais


Wag ek kom help

Skerpheid van foto baie goed gedoen Insluit van die tweede by is debateerbaar Dit trek die aandag weg van die by wat nektaar versamel Crop die tweede by uit en kyk of dit nie n sterker foto is nie Dit sal ook die baie wit van die blom uitskakel wat neig om aandag te trek Onthou om jou foto skoon te maak van dust spots voordat jy dit aanbied

Vuurtoring

by Neville Hein


Vuurtoring

Die komposisie en balans in die foto is sterk Daar is n mooi atmosfeer en die ligstrale van die vuurtoring werk baie goedOm die atmosfeer verder te versterk kan die geel lig van links ietwat verdonker word Dit trek onnodiglik aandag terwyl die fokus eintlik op die ligtoring moet weesKyk ook of daar so n klein bietjie meer detail in die baie donker gedeeltes uitgebring kan word

Lel kiewiet

by Madre Fourie


Lel kiewiet

Die Lelkiewiet is mooi skerp met mooi agtergrond blur Hoekom nie n hoer punt Die donker boom stam doen doen afbreek aan die foto en kontrassaturasie is te hoog

img

Where photography and people meet...

Hit counter powered by Free-Counters.org

  • FIND US ON
  • Facebook
  • YouTube

© 2019 VDBP-Photo.org.za. All Rights Reserved | Development by Why Web Developments
Design by W3layouts