FIND US ON

  • Meetings
    • When / Where?
    • Join VDBP Photoclub
    • Committee Members
  • Media
    • Blog
    • Newspaper Articles
    • Events
  • Competition
    • Month Theme
    • How to submit Images
    • PSSA
    • Judging
  • Winners
    • Progress Report
    • Month Winners
    • National Salon Medal Winners
    • Online Competition
    • Other individual achievements
    • PSSA Annual Club Competitions
    • PSSA Photo Club Winning Image
    • PSSA Website Image Winner
    • South Gauteng Region Results
  • Sponsors
  • Contact

Online Winners - Oktober 2025


The yawn

by Renee Storme


The yawn

Uitstekende lae-lig foto met onmiddelike impak Die leeu se oop mond dra by tot bietjie aksie en die feit dat die foto behoorlik skerp is maak dat die kyker detail sien wat nie altyd sigbaar is nie Daar kan oorweging geskenk word daaraan om moontlik bietjie meer lig in te brind

Wave runner

by Chanel Enslin


Wave runner

Goeie aksie met die brander plank ryer Beligting baie goed gehanteer water is nie uit gebrand nie Voel die brander plank ryer kan skerper wees Sal ook links en reg bietjie nader krop voel te ver van ryer af

Gee liefs pad

by Mietsie Visser


Gee liefs pad

Goeie aksie foto van die natuur Hou van die bekommerde uitdrukking op die leeu gesig Die foto kon sterker gewees het sou die olifanfante in die agtergrond nie daar was nie of meer uit fokus gewees het Die bewolkte lig maak dat die foto flat vertoon Tegnies is die onderwerpe skerp Kleurversadiging is is effens hoog probeer dit minder maak om die foto te verbeter

cormorant in morning light

by Johan Brits


cormorant in morning light

Lekker aksie en die die agtergrond se kleur dra mooi by tot die silhouete Die onderwerp is nie heeltemal skerp nie en daar is n halo aan veral die onderkant wat moontlik met verwerking herstel kan word

Berghaan pronk

by Johan Joubert


Berghaan pronk

Mooi foto van die berghaan wat sy vere reg skud Beligting is baie goed mooi skerp en mooi kleure Goeie foto

Dont come closer

by Neville Hein


Dont come closer

Uitstekende foto van die hiena welpie Hou van die oog kontak Tegnies tiek die foto al die regte boksies Beligting goed welpie vlymskerp agtergrond uit fokus en nie steurend Die haartjies by sy regter oor is effens oor belig en kan reggestel word

Beautiful Girl

by Suzy Louw


Beautiful Girl

Pragtige model en die oogkontak skep n skakeling met die kykerDie verwerking na monokroom is ook redelik goed hanteer Die crop halfpad deur die model se nek maak dit egter on gemaklike foto Laat beslis meer spasie onder Die verwerking van die agtergrond kort ook bietjie aandag Kyk veral na die hare bo waar die ligter agtergrond deurslaan Dit is ook altyd wys om n model weg van die agtergrond te laat staan om te verhoed dat die agtergrond steurend raak

img

Where photography and people meet...

Hit counter powered by Free-Counters.org

  • FIND US ON
  • Facebook
  • YouTube

© 2019 VDBP-Photo.org.za. All Rights Reserved | Development by Why Web Developments
Design by W3layouts