FIND US ON

  • Meetings
    • When / Where?
    • Join VDBP Photoclub
    • Committee Members
  • Media
    • Blog
    • Newspaper Articles
    • Events
  • Competition
    • Month Theme
    • How to submit Images
    • PSSA
    • Judging
  • Winners
    • Progress Report
    • Month Winners
    • National Salon Medal Winners
    • Online Competition
    • Other individual achievements
    • PSSA Annual Club Competitions
    • PSSA Photo Club Winning Image
    • PSSA Website Image Winner
    • South Gauteng Region Results
  • Sponsors
  • Contact

Online Winners - Okt 2024


Online Winners - Okt 2024

Swart riethaan weerkaats

by Mietsie Visser


Swart riethaan weerkaats

Die riethaan is pragtig skerp Goeie sluiterspoed om dit reg te kry Kleure ook pragtig en die refleksie gee n ekstra dimensie Crop dalk effe van bo en bring die brightness n fraksie af

Mik hoog

by Eanette Maass


Mik hoog

Die plant in die voorgrond le sterk op n derde in die foto Dit dwing jou oog na die wolke wat die foto versag Ek dink dat jy nog meer kleur uit die wolke sal kan kry wat die foto net daardie ekstra punt sal gee

Egrit in flight 4

by Johan Brits


Egrit in flight 4

Die aksie is baie goed vasgevang in die foto reier se kop en lyf is mooi skerp Komposisie is baie goed hanteer met genoeg beweeg spasie om die reier Die lae hoek van die son gee baie mooi warm beligting op die wit reier Die rug van die reier vertoon egter oorbelig en detail is verlore Probeer in die vervolg om die foto meer te onderbelig om die detail in die wit te behou

The loss

by Renee Storme


The loss

Die mood in die foto werk goed met die natuurlike sagte lig en die manier hoe die model poseer Verhoog die lig op die profiel van die model effens om net meer ooreen te stem met die lig van die vernster en versag die helderheid van die wit kol in die ruit

Fyn en gevoelig

by Pikkie Marais


Fyn en gevoelig

Daar is goeie detail in die veer Die witte is goed hanteer en die agtergrond is mooi uit spel

Biker

by Suzy Louw


Biker

Baie goeie karakterstudie en opstelling van die motorfiets ryer met die tipiese klere en juwele Die agtergrond is nie steurend nie en is korrek belig biker is mooi skerp Die foto vertoon egter oorbelig veral op die gesig en veroorsaak blik kolle en verloor impak Probeer die foto onderbelig of verwerk in swart en wit formaat wat moontlik die impak kan verhoog

Kremetart Laksman

by Henk Scheepers


Kremetart Laksman

Pragtige in vlug aksie en mooi sagte agtergrond wat die voeltjie mooi komplimenteer Skerpte is goed Die brightness op die kop is effe hoog Bring dit bietjie af Kyk as jy die kontras effe verhoog of die skerpte nie ook verder verbeter nie

Olie in water

by Madre Fourie


Olie in water

Die verskillende kleure werk mooi saam Die helder strepe is goed hanteer Die foto is effe besig n mens soek n fokus punt vir die oog om te rus

img

Where photography and people meet...

Hit counter powered by Free-Counters.org

  • FIND US ON
  • Facebook
  • YouTube

© 2019 VDBP-Photo.org.za. All Rights Reserved | Development by Why Web Developments
Design by W3layouts