FIND US ON

  • Meetings
    • When / Where?
    • Join VDBP Photoclub
    • Committee Members
  • Media
    • Blog
    • Newspaper Articles
    • Events
  • Competition
    • Month Theme
    • How to submit Images
    • PSSA
    • Judging
  • Winners
    • Progress Report
    • Month Winners
    • National Salon Medal Winners
    • Online Competition
    • Other individual achievements
    • PSSA Annual Club Competitions
    • PSSA Photo Club Winning Image
    • PSSA Website Image Winner
    • South Gauteng Region Results
  • Sponsors
  • Contact

Online Winners - Mei 2026


Online Winners - Mei 2026

Calling my sisters

by Mietsie Visser


Calling my sisters

Foto met impak en n storie Die lae hoek, skerpte en beligting werk uitstekend Die oogkontak met die fotograaf is n bonus

weaver on aloe

by Johan Brits


weaver on aloe

Oog van wewer pragtig skerp Diepte van veld op die aalwyn perfek Vermoedelik het die wewer nie stilgesit nie en die effense beweging het verhoed dat daar genoegsamse skerpte op die kop van die wewer is Teenoor die skerpte op die aalwyn is dit opmerklik

Purpose in every Pace

by Marisca Botha


Purpose in every Pace

Goeie foto van n Grootlangtoon met baie aksie Vinnige sluiterspoed selfs die water druppels is skerp en die onderwerp is ook in fokus Let op na posisie van die voel in die raampie daar is te veel spasie agter die voel en te min vir hom om in te beweeg Die helder son was nie hierdie dag jou vriend nie, die witte op die voel en selfs die blomme agter die voel is helder belig selfs uit gewas Probeer op sulke dae die exposure conpensation op jou kamera te gebruik met n verstelling van tussen 1 tot 3

Long ride

by Haig Fourie


Long ride

Uitstekende panning foto Dit is skerp waar die moet wees Die komposisie is reg met die spasie wat voor gelaat word om in te beweeg Die oogkontak met die passasier gee beslis daardie ekstra dimensie aan die foto Die beligtings omstandighede was dalk nie optimaal nie maar die fotograaf het goed gedoen met wat beskikbaar was

Kuifkop vangs

by Johan Joubert


Kuifkop vangs

Goeie aksie en interaksie vasgevang Die waterdruppels versterk die aksie Die kuifkop visvanger is egter nie skerp genoeg nie Ligtoestande was nie tot jou voordeel nie Werk gerus aan jou agtergrond se noise

John

by Suzy Louw


John

Ek hou van die portret Die fokus is baie goed Die kleurversadiging en pose is goed Ek hou van die beligting wat sterk is op die gesig en weg val soos dit verder weg gaan van die punt van belangstelling As ek na die catch light kyk sien ek in sy regter oog was daar net 1 ligbron gebruik en nie heeltemal in die regte posisie geplaas nie te veel reg van voor n Ligbron op n groter hoek sou meer modulering veroorsaak het

Los my uit

by Chanel Enslin


Los my uit

Lekker aksie en n storie word vertel Vir n wildlewe foto werk dit Die komposisie is goed met die spasie om in te vlug vir die een wat die vleis in die bek het Skerpte is ook goed Dit wil voorkom asof die beligtingsomstandighede nie heeltemal was wat mens graag wou gehad het nie maar die aksie trek die foto deur

Melachite-9343

by Neville Hein


Melachite-9343

Kleurversadiging goed Mooi blink in oog Goeie beweging in vlerke Die visvanger vertoon egter sag en n vinniger sluiterspoed sou tot jou voordeel gewees het

Mad Hatter and his clock

by Renee Storme


Mad Hatter and his clock

n Baie kleurvolle protret foto wat n storie vertel en waar die beligting goed hanteer is Die kleurversadiging is goed Hou van die vierkantige raampie Die agtergrond kompeteer met die onderwerp en sou dit meer uit fokus wou gehad het Die enkel ligbron kon beter aan gewend word off camera om meer modulering te gee op die onderwerp

img

Where photography and people meet...

Hit counter powered by Free-Counters.org

  • FIND US ON
  • Facebook
  • YouTube

© 2019 VDBP-Photo.org.za. All Rights Reserved | Development by Why Web Developments
Design by W3layouts