FIND US ON

  • Meetings
    • When / Where?
    • Join VDBP Photoclub
    • Committee Members
  • Media
    • Blog
    • Newspaper Articles
    • Events
  • Competition
    • Month Theme
    • How to submit Images
    • PSSA
    • Judging
  • Winners
    • Progress Report
    • Month Winners
    • National Salon Medal Winners
    • Online Competition
    • Other individual achievements
    • PSSA Annual Club Competitions
    • PSSA Photo Club Winning Image
    • PSSA Website Image Winner
    • South Gauteng Region Results
  • Sponsors
  • Contact

Online Winners - March 2022


Online Winners - March 2022

Cool dude

by Mietsie Visser


Cool dude

Beligting is baie goed, foto vertel storie met gevoel. Oe mooi skerp en hou my gevange. Ek voel dat crop om meer van sy bors/maag te gewys het sou beter punt kon verdien het.

Dream a little dream

by Nicky Jansen van Vuuren


Dream a little dream

Die silloeëtte staan mooi uit en elke figuur vertel n storie hier klangs die water. Die wolke in die lug gee drama en dra by tot die impak. Beide figure kyk in die foto in wat mens laat wonder waarna kyk hulle. Goed gedoen om net n klein gedeelte van die grond (die basis) in te sluit. Om te verbeter - fotograaf sak nog laer af of le op sy/haar maag om nog bietjie meer van figure se onderste gedeeltes te kon insluit (voete, boude en bene). Gebruik n grys ipv n wit raampie.

Forever in blue jeans

by Libbie Maritz


Forever in blue jeans

Libbie, n oulike foto maar die foto sal n sterker impak he as persone vertikaal gestaan het en bene nie gesny is. Los ook meer spasie aan vertikale kante. Baadjie van persoon regs is uitgebrand en blou kleur vlek die wit. Verhoog ook die kontras op die gesigte.

Green eye monster

by Johan Brits


Green eye monster

Skerp fokus op oog. Lekker naby gecrop. Die out of fokus area ater in hoek, trek my oog weg van die subject.

Kos is kos

by Haig Fourie


Kos is kos

Baie mooi makro foto waar die een spinnekop aan n ander een vreet (oorgawe kan gesien word met pote in lug). Skerp by mond en oog gedeelte waar nodig. Agtergrond wat swart is laat spinnekoppe op die groen blaar mooi uitstaan

Maanhaar brul

by Johan Joubert


Maanhaar brul

Johan, n mooi foto met die leeu primer en die 3 bokke sekonder. Sybeligting op die leeu is pragtig. Vir n hoer punt gee bietjie meer spasie voorlangs.

Poeier kuif

by Koos Fourie


Poeier kuif

Goed gedoen met die foto. Model se lyf en gesig skerp in fokus. Effense vinniger shutter sou hare ook mooi in detail gekry het. Groter crop weg van gesig sou die Rook sirkle mooi afgerond het.

Red lined

by Chanel Enslin


Red lined

Mooi aksie vasgevang waar die modderwater asook die modder by die voorwiel spat. Op die regte oomblik geneem om die drie dimensionaliteit uit te bring. Goed gedoen om klein gedeelte van lug in te sluit en die sonnenblom land in die agtergrond dra by om die area waar die wedren plaasgevind het aan te dui. Ander lig (effe sonlig) in die toneel sal die impak waarskynlik verhoog

Renostervoel

by Suzy de Beer


Renostervoel

Suzie, mooi beligting op die voel en skoon agtergrond. Daar is n sterk halo lyn rondom die renostervoel en detail op die vere is ongelukkig sag.

Riding bull

by Renee Storme


Riding bull

Baie goeie foto. Die wit werk vir my. Die stof onder laat die bul se pote ongelukkig verdwyn in die Mono en daarom lyk dit of die bul in die lug hang.

Roesemmer in veld

by Pine Pienaar


Roesemmer in veld

Mooi landskap met donker wolke, murasie en geel blommetjies. Die geroeste emmer in die voorgrond gee n fokuspunt. Die horison le op n goeie posisie en die lyn van links na regs na die murasie verstrek die goeie komposisie. n Bietjie minder elemente op die horison sou die impak waarskynlik verhoog. Kyker se oog neig om te dwaal van geroetse emmer - fokuspunt, na die ander elemente in foto.

Skemer grassie

by Pierre Fourie


Skemer grassie

Pierre, die foto is uit fokus en daar is ook nie n defnitiewe fokuspunt nie. Groot gedeelte by die son is uitgebrand. Ten spyte van wat reeds gese is, sal n sterker kontras op die wolke die foto verbeter.

Soet van die lewe

by Alancha Bakkes


Soet van die lewe

Ouilike foto met by wat homself omtrent verdrink in die sap. Selective kleur hou fokus op die subject. Bytjie mooi skerp, die crop is goed gedoen met die ander pers blommetjies agter.

Three paddlers

by Rensia Fourie


Three paddlers

Pragtige aksie van die drie roeiers vasgevang. Tydsberekening perfek met roeispanne nie voor hulle gesigte nie. Die uitrukkings op hulle gesigte vertel n storie van verbasing tot determinasie. Hulle kleurvolle baadjies verhoog die impak en die witte in die fotos is goed hanteer.

Violin

by Madre Fourie


Violin

Madre, n pragtige foto. Mooi beligting, goeie komposisie, mooi vertikaal en diagonale lyne, skaduwees is goed hanteer. Vir n hoer punt probeer om n paar snare van die viool te wys. Wit lyn in die boek se vou kan n tikseltjie donkerder gemaak word.

img

Where photography and people meet...

Hit counter powered by Free-Counters.org

  • FIND US ON
  • Facebook
  • YouTube

© 2019 VDBP-Photo.org.za. All Rights Reserved | Development by Why Web Developments
Design by W3layouts