FIND US ON

  • Meetings
    • When / Where?
    • Join VDBP Photoclub
    • Committee Members
  • Media
    • Blog
    • Newspaper Articles
    • Events
  • Competition
    • Month Theme
    • How to submit Images
    • PSSA
    • Judging
  • Winners
    • Progress Report
    • Month Winners
    • National Salon Medal Winners
    • Online Competition
    • Other individual achievements
    • PSSA Annual Club Competitions
    • PSSA Photo Club Winning Image
    • PSSA Website Image Winner
    • South Gauteng Region Results
  • Sponsors
  • Contact

Online Winners - Junie 2026


Online Winners - Junie 2026

Tortel in die bek

by Mietsie Visser


Tortel in die bek

Pragtige aksie en beligting in die foto Die naby crop verhoog die impak Die agtergrond is ook mooi uit spel Dalk kan n crop aan die regterkan net die komposisie versterkomdat dit aan daardie kant redelik helder is in die agtergrond

Lelkiewiet

by Henk Scheepers


Lelkiewiet

Mooi foto van die lelkiewiet Mooi skerp en mooi beligting Mooi soos hy hier gewys word

Winged Elegance

by Marisca Botha


Winged Elegance

Baie mooi aksie foto van die eend, beeld is mooi skerp en kleur versadiging is goed hanteer Ongelukkig vertoon die wit onder die vlerke oorbelig

Vlieg op geel blaar

by Haig Fourie


Vlieg op geel blaar

Die fokus is presies waar dit moet wees Die oog en voorste deel van die lyf is vlymskerp Die sagte pastel kleure van die blaar en die agtergrond komplimenteer die vlieg baie mooi Die foro is dalk net n aks te lig Bring die midtones n klein bietjie af

The best feeling

by Renee Storme


The best feeling

Lekker foto van die ruiter op haar perd in die veld ruiter en perd skerp agtergrond is mooi uit fokus Beligting nie van die bestew nie lyk of dit bevolk kan wees Sal bietjie agter ook weg krop dat ruiter en perd nie so in die middel is nie

buying material

by Johan Brits


buying material

Goeie storie vertel foto met die kleurvolle materiaal aankoop Beeld is mooi skerp en beligting is goed hanteern Komposisie wat meer van die middel persoon se kant aansig en aankoop wys sou sterker wees

Alouette III-9983

by Neville Hein


Alouette III-9983

Die sluiterspoed keuse was baie goed Die helikopter is mooi skerp en die lemme het beweging in vir n goeie aksie foto Die effense diagonaal van die helikopter werk ook mooi Dalk n klein bietjie meer spasie voor

Dis mos nou rugby

by Louisa Scheepers


Dis mos nou rugby

Lyk na n lekker moderige skole rugby foto Die seuns is lekker vol modder mooi skerp en beligting goed Agter grond is te veel in fokus man met selfoon trek die aandag te veel en die ref is te veel in die middel van die foto Miskien gewag het tot hy na die een kant beweeg het

Slaaptyd

by Suzy Louw


Slaaptyd

Uitstekende foto van die Jagluiperd wat gaap goeie komposisie Foto is baie skerp en agtergrond is mooi uit spel Die beeld vertoon net effens onderbelig

Sushi

by Pikkie Marais


Sushi

Die mono omskakeling is goed gedoen Die tonal range van die skakerings van grys word goed weergegee Die fokus is ook goed Die beligting is ook goed Dit is net onder die ken wat die wit klein bietjie helder is Die impak dink ek sal verbeter as die foto meer ooghoogte geneem was maar ek besef dat die agtergrond dan n probleem kon wees

Rots Spring

by Eanette Maass


Rots Spring

Foto wat n lekker storie vertel an kind wees by die see Lekker aksie en kan sien hulle geniet dit baie Mooi skerp beligting baie goed en kleur mooi Horizon sny bietjie deur die seun se kop wat spring en sal meer van die rots weg krop is te veel in die foto Mooi foto

img

Where photography and people meet...

Hit counter powered by Free-Counters.org

  • FIND US ON
  • Facebook
  • YouTube

© 2019 VDBP-Photo.org.za. All Rights Reserved | Development by Why Web Developments
Design by W3layouts