FIND US ON

  • Meetings
    • When / Where?
    • Join VDBP Photoclub
    • Committee Members
  • Media
    • Blog
    • Newspaper Articles
    • Events
  • Competition
    • Month Theme
    • How to submit Images
    • PSSA
    • Judging
  • Winners
    • Progress Report
    • Month Winners
    • National Salon Medal Winners
    • Online Competition
    • Other individual achievements
    • PSSA Annual Club Competitions
    • PSSA Photo Club Winning Image
    • PSSA Website Image Winner
    • South Gauteng Region Results
  • Sponsors
  • Contact

Online Winners - June 2025


Online Winners - June 2025

Buffalo in the dust

by Mietsie Visser


Buffalo in the dust

Die trubeligting werk uitstekend om die atmosfeer in die foto so besonder te maak Die panorama crop was beslis die regte keuse om n uitstekende komposisie te skep Die foto is skerp en die kleurversadiging korrek hanteer Die aksie is tasbaar

got your attention

by Johan Brits


got your attention

Model is mooi skerp Goeie catch light in die oe Goeie detail in die hare n Ander kleur agtergrond sou dalk beter gewerk het met die swart rok want die bandjie op die skouer verdwyn teen die swart agtergrond

Rasta

by Haig Fourie


Rasta

Goeie foto wat n storie vertel van die man wat na iets kyk Kleure is goed verwerk en die foto is mooi skerp

Kameelperd

by Neville Hein


Kameelperd

Die kameelperd is mooi skerp en di komposisie is ook goed hanteer met spasie vir die kameelperd om in te kyk Die verdonkering van die agtergrond is dalk net bietjie te veel aangesien dit die kameelperd ietwat onnatuurlik laat uitstaan

Daar le hy

by Suzy Louw


Daar le hy

Foto vertel n goeie storie Aksie is mooi vasgevang Kleur kontras is goed hanteer

Oranjerivier

by Eanette Maass


Oranjerivier

Mooi landskap Goed verwerk Foto vertel van n avontuur met die roeibote

img

Where photography and people meet...

Hit counter powered by Free-Counters.org

  • FIND US ON
  • Facebook
  • YouTube

© 2019 VDBP-Photo.org.za. All Rights Reserved | Development by Why Web Developments
Design by W3layouts