Stal Joggies
by Suzy Louw
Die foto vertel n storie en die aandag word gevestig op die gelerige baadjie van die persoon wat skerp in fokus isDie weerkaatsing op die sink plate trek bietjie die aandag af
Smoking
by Haig Fourie
Pragtige aksie met die rook wat bydra tot die dramaKleurbalans en fokus goed
Sonsopkoms sopie
by Henk Scheepers
Goeie lig op leeuwyfie Leeu en spieelbeeld vorm n mooi driehoek Oog is effe sag
Sunset
by Neville Hein
Mooi kleurbalans en die droe boom vertoon mooi teen die agtergrond Die komposisie kon beter gewees het deur bietjie terug te gestaan het en die droe boom voller vas te gevang het
Who is there
by Chanel Enslin
Luiperd is mooi skerp en sy oe intens Agtergroend goed uit spel Beligting effens plat waarskynlik bewolk gewees
Road to the top
by Renee Storme
Die pad gee n goeie inleiding in die foto in Dat die helder gedeelte van die pad half wegraak in n deel waar daar n verligte gedeelte in die foto is is ook goed gekies Dat dieselfde ligte gedeelte ook die berg verlig versterk die foto