FIND US ON

  • Meetings
    • When / Where?
    • Join VDBP Photoclub
    • Committee Members
  • Media
    • Blog
    • Newspaper Articles
    • Events
  • Competition
    • Month Theme
    • How to submit Images
    • PSSA
    • Judging
  • Winners
    • Progress Report
    • Month Winners
    • National Salon Medal Winners
    • Online Competition
    • Other individual achievements
    • PSSA Annual Club Competitions
    • PSSA Photo Club Winning Image
    • PSSA Website Image Winner
    • South Gauteng Region Results
  • Sponsors
  • Contact

Online Winners - Februarie 2026


Online Winners - Februarie 2026

Spoegbek

by Henk Scheepers


Spoegbek

Uitstekende aksie Goeie sluiterspoed om die aksie te vries Jy het trubeligting en wel goed daarin geslaag om detail op die kameelpard te kry Mooi sagte en neutrale agtergrond Die regter helfte van die agtergrond kan dalk selektief bietjie verdonker word

Nat pad

by Mietsie Visser


Nat pad

Baie mooi komposisie met die pad wat jou in die foto inlei Beligting goed alhoeweel dit bewolk was Die wolke dra ook moooi by Die huisie is n sterk fokuspunt

Die water spat

by Suzy Louw


Die water spat

Goeie vinnige sluiterspoed om die aksie te vries en die bokke mooi skerp te kry Die beligting is korrek in die omstandighede Beter kwaliteit lig sou die impak versterk het Die crop is vir my n klein bietjie te knap

elephant eating grass BW

by Johan Brits


elephant eating grass BW

Die regte keuse van onderwerp vir mono verwerking Die mono verwerking is oor die algemeen goed Goeie fokus op die olifant Die beligting op die kop en slurp is goed Die lig op die oor is dalk bietjie te skerp Die agtergrond kan ook selektief bietjie verdonker word

Witkeelswael-7035

by Neville Hein


Witkeelswael-7035

Biae sterk komposisie met die oop vlerkspan en ook goeie verligting op die swaeltjie Die agtergrond is mooi uit spel Jammer dat skerpte op die swaeltjie se kop ontbreek

zebroh eet

by Pikkie Marais


zebroh eet

Die beeligting op die sebra is mooi te midde van die son wat van agter kom Die fokus is ongelukkig op die gras agter die sebra en die skerpte op die kop ontbreek Die lig intensiteit van agtergrond kan ook bietjie verminder word

In gelid

by Eanette Maass


In gelid

Die beligting is korrek hanteer ondanks die feit dat die son van die anderkant af kom Die linkerkantste sebra mooi in fokus Die voorste sebra se kop lyk of daar bietjie beweging was en is nie vlymskerp nie. n Vlakker diepte sou die agtergrond bietjie meer geblur het en die diere sterker laat uitstaan het

Around the buoy

by Pine Pienaar


Around the buoy

Goeie beligting Aksie ook mooi gevries Komposisie ook sterk met spasie om in te beweeg Die skerpte is redelik goed alhoewel die twee manne in die boot effe sag vertoon

Tugela

by Chris Bester


Tugela

Die beligting in die foto is goed hanteer Die pragtige wolke versterk die toneel Jou veld diepte is goed gekies met alle elemente mooi in fokus wat hier die korrekte benadering is Daar is ook mooi diepte geskep. n sterker fokuspunt sal die foto versterk

Skoorsteenveer

by Madre Fourie


Skoorsteenveer

Baie goeie beligting sowel as fokus op die skoorsteenveer Die agtergrond laat die voel ook mooi uitstaan Die klip onder vorm n goeie basis Oorweeg dalk n klein bietjie meer spasie om die voel

img

Where photography and people meet...

Hit counter powered by Free-Counters.org

  • FIND US ON
  • Facebook
  • YouTube

© 2019 VDBP-Photo.org.za. All Rights Reserved | Development by Why Web Developments
Design by W3layouts