FIND US ON

  • Meetings
    • When / Where?
    • Join VDBP Photoclub
    • Committee Members
  • Media
    • Blog
    • Newspaper Articles
    • Events
  • Competition
    • Month Theme
    • How to submit Images
    • PSSA
    • Judging
  • Winners
    • Progress Report
    • Month Winners
    • National Salon Medal Winners
    • Online Competition
    • Other individual achievements
    • PSSA Annual Club Competitions
    • PSSA Photo Club Winning Image
    • PSSA Website Image Winner
    • South Gauteng Region Results
  • Sponsors
  • Contact

Online Winners - August 2026


Online Winners - August 2026

African hummingbird Hawk moth

by Haig Fourie


African hummingbird Hawk moth

Mooi kleurbalans en beligting op die mot Kan die ligintensiteit op die pers blaar verminder

Within Reach

by Beatrice Jordaan


Within Reach

Skerp fokus en goeie komposisie Kan die ligintensiteit afbring

donald duck

by Pikkie Marais


donald duck

Eend skerp in fokus en bietjie detail in die vere Foto baie helder en agtergrond kompeteer met die eend

Twins

by Suzy Louw


Twins

Goeie komposisie en skerp fokus in die gesigte Effens oorbelig en prossesering te ver geneem

Chasing the herd

by Chanel Enslin


Chasing the herd

Mooi storie en kleur en lig balans met skerp fokus op die perde en ruiter

Rhinos at sunset

by Renee Storme


Rhinos at sunset

Detail in die renosters en skerp fokus Agtergrond pla bietjie en linker renoster min spasie.om in te beweeg

Three is a crowd

by Henk Scheepers


Three is a crowd

Kameelperde skerp in fokus en n mooi verwysing na die familie met die klein kameelperd Die foto in die algemeen te lig en kan effens verdonker word

As sy net sal stilsit

by Eanette Maass


As sy net sal stilsit

Skerp fokus en goeie detail in die vere Lig kontras effens hoog en areas baie donker en area lig

Reier 9407

by Neville Hein


Reier 9407

Goeie aksie en reier staan mooi uit van die agtergrond Fokus skiet tekort

Riverbank Rocket

by Marisca Botha


Riverbank Rocket

Goeie aksie en skerp fokus Helder riete pla en lig op die bek Kan die foto in geheel donkerder maak

img

Where photography and people meet...

Hit counter powered by Free-Counters.org

  • FIND US ON
  • Facebook
  • YouTube

© 2019 VDBP-Photo.org.za. All Rights Reserved | Development by Why Web Developments
Design by W3layouts