FIND US ON

  • Meetings
    • When / Where?
    • Join VDBP Photoclub
    • Committee Members
  • Media
    • Blog
    • Newspaper Articles
    • Events
  • Competition
    • Month Theme
    • How to submit Images
    • PSSA
    • Judging
  • Winners
    • Progress Report
    • Month Winners
    • National Salon Medal Winners
    • Online Competition
    • Other individual achievements
    • PSSA Annual Club Competitions
    • PSSA Photo Club Winning Image
    • PSSA Website Image Winner
    • South Gauteng Region Results
  • Sponsors
  • Contact

Online Winners - April 2026


Online Winners - April 2026

number 146

by Johan Brits


number 146

Goeie beligting op fiets en renjaer Albei mooi skerp Sluiterspoed stadig genoeg om bewegging in wiele te gee wat bydra tot impak

Dikkop-8066

by Neville Hein


Dikkop-8066

Voel is mooi skerp Mooi definisie in die vere Agtergrond mooi uit spel

Flying Dust

by Henk Scheepers


Flying Dust

Pragtige kleurvolle aksie en onderwerp skerp in fokus Stofstreep baie dramaties en dra by tot impak Verdonker effens deur midtones te verlaag

Goshawk

by Eanette Maass


Goshawk

Mooi foto Voel is mooi skerp Catchlight in die oog is mooi gevang

Jong Bloukop koggelmander

by Louisa Scheepers


Jong Bloukop koggelmander

Koggelmander is mooi skerp Die agtergrond is mooi uit spel Stel voor dat die stam bietjie donkerder gemaak word om meer klem op die koggelmander te plaas

Wildcat

by Pierre Fourie


Wildcat

Mooi kleur en fokus op die boot Crop onder af want dit dra nie by nie Mense wat aktief is sou dalk storie verbeter en impak gee

Wie is jou lelik

by Marisca Botha


Wie is jou lelik

Mooi kleur en fokus op die boot Crop onder af want dit dra nie by nie Mense wat aktief is sou dalk storie verbeter en impak gee

Welpies speel

by Johan Joubert


Welpies speel

Goeie foto met n mooi storie Foto is mooi skerp

img

Where photography and people meet...

Hit counter powered by Free-Counters.org

  • FIND US ON
  • Facebook
  • YouTube

© 2019 VDBP-Photo.org.za. All Rights Reserved | Development by Why Web Developments
Design by W3layouts